Die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, het Dinsdag ‘n opsomming van die hoofklagtes wat haar kantoor oor die omstrede inligtingswet ontvang het, na die speaker van die Parlement gestuur.
Die Nasionale Vergadering het die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting Dinsdag aanvaar.
