Die Amerikaans-gebaseerde The New York Times het Dinsdag ‘n opiniestuk oor mediavryheid in Suid-Afrika gepubliseer en gewaarsku dat die “gesondheid van demokrasie” bedreig word.
Sleutelwoord Argiewe:Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting
Inligtingswet: Stuur ‘n e-pos aan die president
AfriForum het vandag ’n webblad in werking gestel waarop lede van die publiek boodskappe aan die staatspresident se persoonlike e-posadres kan stuur om hulle beswaar teen die nuwe inligtingswet.
Klagtes oor inligtingswet
Die Openbare Beskermer, adv. Thuli Madonsela, het Dinsdag ‘n opsomming van die hoofklagtes wat haar kantoor oor die omstrede inligtingswet ontvang het, na die speaker van die Parlement gestuur.
