Twee van SA op TIME-lys

Twee Suid-Afrikaners is op TIME se lys van die 100 invloedrykste mense van 2009.

Die voormalige minister van gesondheid, Barbara Hogan, is op die lys vir haar aandeel in Suid-Afrika se stryd teen MIV / Vigs. Hogan het die regering se beleid oor MIV omgekeer en sodoende duisende ‘n kans op ‘n beter en langer lewe gegee – dit alles in net ‘n paar maande.

Die kunstenaar William Kentridge is op die lys vir sy oorspronklike tekeninge.

Lewer kommentaar

Leave a Reply