Vrou oorlede na hospitale haar weier

‘n Vrou het beswyk aan haar beserings na twee hospitale in Gauteng haar geweier het.

Mavis Ncube is ernstig beseer toe sy in Sandton deur ‘n motor raakgery is. Beide die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal en die Helen Joseph Hospitaal het geweier om Ncube te aanvaar. Die hospitale het aangedui dat hulle nie tans in staat is om nuwe pasiënte op te neem nie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply