Wimbledon se valk is skoonveld

Rufus, ‘n opgeleide valk, wat gebruik word om duiwe van die grasbane tydens die Wimbledon-toernooi weg te hou, is gesteel.

Wimbledon-beamptes het pamflette uitgedeel om te help om Rufus op te spoor.

Die hulp van ‘n plaasvervanger-valk is ingeroep wat vir Rufus sal instaan.

Lewer kommentaar

Leave a Reply