Volgens Netcare 911 was daar ‘n 15% toename in verdrinkings in Gauteng in 2009. Die oorgrote meerderheid hiervan vind by huise plaas. Die slagoffers is gewoonlik jong kinders wat in oop swembaddens beland.