Zim wittebrood

Die leier van die DA in Suid-Afrika, Tony Leon, en sy bruid, Michal Even-Zahav, is met hul wittebrood … na Zimbabwe. Robert Mugabe het hier ´n goue geleentheid vir ´n bietjie positiewe propoganda vir sy land.

Lewer kommentaar

Leave a Reply