IOL News berig dat president Jacob Zuma dalk vir die 21ste keer pa gaan word.
Vriende en kollegas van die president se tweede vrou, die 33-jarige MaNtuli, het haar swangerskap bevestig.