Afrikaner Broederbond

Die boekbekendstelling van Dr Nico Smith se boek.

Twee pasmaats wat hand aan hand deur die apartheidsgeskiedenis van Suid-Afrika loop. Die onderdrukking van die swartes aan die eenkant en aan die anderkant die mag van die Afrikaner, gerugsteun deur die Afrikander Broederbond.

Vir die eerste keer praat ‘n voormalige lid van die Afrikaner Broederbond uit. Nie om die goeie werk van die organisasie weer eens te beklemtoon nie, maar om in die boek te onthul wat so lank vir die res van die volk geheim gehou is.

Woordpoort 2009


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply