Anton Rupert: A Biography

Die nuwe, bygewerkte uitgawe van die topverkoper-verhaal van die magnaat en weldoener dr. Anton Rupert.

Die skrywers draai geen doekies om nie en vertel die volle verhaal van die Rupert-dinastie – ’n verhaal met ’n sprokiesagtige rags-to-riches kwaliteit.

Die addisionele hoofstuk beskryf dr. Rupert se afsterwe, kort ná sy vrou oorlede is, die begrafnis en wat oor hom gesê is deur onder andere Thabo Mbeki en Nelson Mandela.

Dit bevat ook details oor die inhoud van sy testament en sy nalatenskappe.

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Anton Rupert: A Biography
Anton Rupert: A Biography

2 Desember 2009

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar