Brandwaterkom

Alexander Strachan se Brandwaterkom is ’n dubbelloop-roman: Dit is enersyds ’n aangrypende, bloedstollende verhaal oor die lewe van een van die berugste Boereoffisiere, andersyds is dit ’n boeiende ondersoek na die verleidelike, soms selfs verraderlike manier waarop verhale van ons besit neem en ons verbeelding op loop jaag.

Met verbluffende vernuf trek Strachan albei snellers van die roman gelyk af.

Brandwaterkom / Alexander Strachan — Tafelberg, 15 Junie 2015; 352 p. ; sagteband. — ISBN 9780624073369

Brandwaterkom,
Bettie Blom,
7 Augustus 2015.

3

Sluit aan by die Gesprek

3 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar