The Impossible Five – One Man’s Search for South Africa’s Most Elusive Animals

Meeste mense besoek Suid-Afrikaanse wildreservate om die ‘groot vyf’ te sien. Maar Justin Fox gaan soek van Suid-Afrika se mees ontwykende diere – die ‘onmoontlike vyf’ – die Kaapse bergluiperd, die erdvark, die ietermago, die wit leeu en die oewerkonyn.

The Impossible Five – One Man’s Search for South Africa’s Most Elusive Animals / Justin Fox — Tafelberg, 15 Mei 2015; 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780624071969

Lewer kommentaar

Leave a Reply