Die AA Tot Die OE Van Seks

Hierdie boek sal letterlik die sluiers voor jou oë wegtrek en jou stap vir stap wys – ja, wys! – hoe jy die heel beste seks kan geniet. Dis ʼn oopkop, kaalvuis en loslittige gids tot die mees ekstatiese orgasmes onder die son.

Jy leer onder meer:

• hoe om in voeling te kom met jou innerlike sekskat
• wat om te maak as hy wil, maar jy wil nie
• hoe om jou verbeelding aan die brand te kielie (of te piets)
• hoe om veel, véél waaghalsiger te wees.

Slegs vir volwassenes.

Koop / Buy Die AA Tot Die OE Van Seks >> (sagteband)

Die AA Tot Die OE Van Seks / deur Riette Rust — Tafelberg, 2012. — 356 p. ; sagteband. — ISBN 9780624054023 : R 250.00


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply