Die Avonture van Malboer

Die Afrikaanse fotoboekie is terug.

Volg die bloeddorstige wraaktog van Ignatius “MalBoer” Bierman en sy getroue 2 Berettas, “Kerkorrel” en “Kombuis” met sy side-kick, die demoniese Sannie Greyvenstein, terwyl hulle soek na die gesiglose Die Firma, wat verantwoordelik is vir die dood van sy vrou en algehele volksvervlakking en kulturele volksverkakking.

Bloed en lood gaan verseker reën in `n vervalle land oortrek met skelms, booswigte, onheilstokers en `n sexy verleidster of twee.

Deel 1 en 2 nou beskikbaar by www.volksmajien.co.za

Die Avonture van Malboer
Die Avonture van Malboer

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar