Die Beste Kinderboeke van 2013

If You Want to See A Whale
In hierdie beskeie en pragtige prentjieboek deur Julie Fogliano en Erin E. Stead leer ‘n seun presies wat dit vat om ‘n ontwykende walvis te sien.


Koop / Buy If You Want To See A Whale

Doll Bones
Niemand vertel vandag spookstories soos Holly Black nie. Doll Bones is ‘n boek wat die kinders met die lig aan gaan laat slaap. Die illustrasies is deur Eliza Wheeler.

Koop / Buy Doll Bones

Delilah Dirk and the Turkish Lieutenant
Delilah Dirk het haar ontstaan op die Internet gehad, maar nou is sy ook in druk. Tony Cliff se Delilah is ‘n bietjie Kuifie, ‘n bietjie Indiana Jones en ‘n uitstekende keuse vir enige leser op soek na ‘n slim en maltrap heldin.

Koop / Buy Delilah Dirk and the Turkish Lieutenant

Delilah Dirk and the Turkish Lieutenant
Delilah Dirk and the Turkish Lieutenant

Lewer kommentaar

Leave a Reply