Die D in Kookkuns

Die D-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns terme is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot D is voorlopig voltooi.

D begin by “d’Artois”, ’n bonesop vernoem na koning Charles X van Frankryk. Dit eindig met ’n Suid-Afrikaanse gunsteling “dy” (silverside).

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans en ander tale. Tans word daar gewerk aan E.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar