Op ’n dag in die vroeë sewentigs bemerk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net ’n stuk braakgrond was. Drie weke later verdwyn die gebou …

Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een maal lewe, oor die jong man wat so skaam is dat hy nie op foto’s kan vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey / deur Charl-Pierre Naudé — Tafelberg, 15 Oktober 2018 — 256 p. ; sagteband. — ISBN 9780624084341 : R 330.00

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
Bettie Blom
18 November 2018

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar