Louis Chanu maak beelde van vlekvrye staal wat van binne af verlig word met kleur- en beligtingseffekte wat op afstand beheer word.
Die beelde is tans by youngblood in Kaapstad – tot 29 November 2018.