Dis ek, Anna: die volle verhaal

’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer, om met die film gebaseer op die boeke saam te val.

Die omnibus bevat albei boeke. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het.

​Dis ek, Anna ​is gebaseer op ’n ware verhaal. Ook in Engels beskikbaar as ​It’s me, Anna.

Dis ek, Anna: die volle verhaal word die week vrygestel.

Dis ek, Anna: die volle verhaal / Anchien TroskieKwela, 15 Oktober 2015; sagteband. — ISBN 9780795707490

Dis ek, Anna: die volle verhaal,
Bettie Blom,
13 Oktober 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar