Emily Hobhouse: Geliefde verraaier deur Elsabé Brits

Die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking – gedurende die Anglo-Boereoorlog, maar ook in verskeie lande regoor die wêreld – met nuut ontdekte foto’s en aan die hand van bronne wat tot dusver skaars ontgin is.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar