Soos ons behoefte aan tweetaligheid en veeltaligheid toeneem, so ook groei die behoefte aan kundige vertalings. Die uitgewer Arthur Attwell en die vertaler Catherine du Toit bespreek kopiereg, tegniese en ontwerp kwessies, nuanse en omgangstaal, in hierdie gespesialiseerde veld.
Plek: Protea Hotel 1, Franschhoek
Datum: Saterdag 14 Mei 2016, 14h30 tot 15h30
