Glipstroom

Glipstroom
Roekeloos
8 Junie

Maja probeer aanpas by die lewe in ‘n padkamp in die Kavango na haar man Louis, ‘n ingenieur, daarheen verplaas word.

Louise se ondervindings as lid van die SAP se onluste-eenheid spook by hom. En Maja leef in die glipstroom van die vorige jaar, waar haar lewe in die geil Soutpansberg-streek ‘n moedswil van sy eie ontwikkel het. Haar reise word ‘n poging om begeerte, verlange en skuld te verstaan.

Glipstroom word op 20 Junie vrygestel.

Glipstroom [teks] / deur Anemari Jansen — Tafelberg, 20 Junie 2014 — 195 p. ; sagteband. — ISBN 9780798166263

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply