Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela

Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela
Roekeloos
8 Junie

Melanie Verwoerd, voormalige ANC-LP en Ambassadeur in Ierland, het die voorreg gehad om heelwat tyd saam met Nelson Mandela te spandeer.

Sy is diep geraak deur sy nederigheid en liefde vir mense, en sy sin vir humor. Sy het hierdie boek saamgestel as ’n spesiale huldeblyk aan die vader van ons nasie, met die klem op sy medemenslikheid en goedhartigheid. Dit bestaan uit die persoonlike staaltjies van mense wat Madiba ontmoet het.

Dié boek sluit in bydraes deur bekendes soos Mary McAleese, Richard Attenborough, Gary Player en Angelique Kidjo, sowel as gewone Suid-Afrikaners uit alle vlakke van die lewe. ’n Gedeelte van die opbrengs sal aan die Nelson Mandela Kinderhospitaal geskenk word.

Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela word op 21 Julie 2014 vrygestel.

Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela
Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela
Our Madiba: Stories and Reflections from those who met Nelson Mandela [teks] / deur Melanie Verwoerd — Tafelberg, 21 Julie 2014 — 224 p. ; sagteband. — ISBN 9780624066354

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar