J.G. Ballard, skrywer van Empire of the Sun, is Sondag oorlede. Hy was 78 jaar oud.
Ballard was ‘n gevangene van die Japanese tydens die Tweede Wêreldoorlog en het Empire of the Sun (1984) baseer op sy eie ervaringe. Sy ander bekende boek is Crash (1973), waarin hy die seksuele potensiaal van motorongelukke ondersoek. Beide hierdie boeke is as films verwerk.
Ballard is in 2006 gediagnoseer met prostaatkanker. Dit het uiteindelik sy dood veroorsaak.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
