Looking for Calvin and Hobbes: The Unconventional Story of Bill Watterson and His Revolutionary Comic Strip

Vir tien jaar lank was Calvin and Hobbes een van die gewildste strokiesverhale.

En toe, op die laaste dag van 1995 en 3 160 stories later, eindig dit alles.

Die geheimsinnige skepper van Calvin and Hobbes, Bill Watterson, het daardie dag klaar geteken en hom toe aan die wêreld onttrek. Selfs toe Steven Spielberg hom skakel om te praat oor die filmregte wou hy niks weet nie.

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Looking for Calvin and Hobbes: The Unconventional Story of Bill Watterson and His Revolutionary Comic Strip
Looking for Calvin and Hobbes: The Unconventional Story of Bill Watterson and His Revolutionary Comic Strip

4 Desember 2009

Lewer kommentaar

Leave a Reply