Madeleine van Biljon oorlede

Die skrywer en koskenner Madeleine van Biljon is op die ouderdom van 81 jaar oorlede in Wynberg, Kaapstad.

Sy was vir die grootste deel van haar lewe ‘n joernalis en in 1983 en 1984 was sy die president van die Kaapstadse Persklub.

Van Biljon se suster is die skrywer en resensent Cecile Cilliers.

Madeleine Roux, wat onder die naam Nettie Pikeur skryf, is een van haar dogters.

Lewer kommentaar

Leave a Reply