Dr. Hans Spatel en die boeksuster

Die dawerende lag van die befaamde radiopersoonlikheid en rubriekskrywer Madeleine van Biljon op ’n hele verhoog van vrolike woorde. Dis kwellinge en kwinkslae vol waarhede dié, saamgestel uit haar en haar man, Pieter, se werk – hy wat self rubrieke as mediese dokter geskryf het onder die skuilnaam Dr. Hans Spatel. Hy het sy vrou …