Melk die heilige koeie

“Die Afrikaner-geen is ‘n dwarstrekker-geen. Dis wie ons is, ‘n groep mense wat een naam en duisende opinies het. Dis tyd om al ons heilige koeie in heroorweging te neem. Heilige koeie kan nie meer heilig wees nie. Tyd om vir onsself te lag en nie vir die bure nie. As jou tong in jou kies is, gaan jy baie skade opdeon in ‘n vuisgeveg.”

Melk die heilige koeie verskyn op 24 November 2016.

Melk die heilige koeie / deur Deon Maas — Tafelberg, 24 November 2016; 216 p. ; sagteband. — ISBN 9780624081166

Melk die heilige koeie,
Bettie Blom,
11 November 2016.

Melk die heilige koeie

3.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply