Monstersaad

Renata, ’n forensiese sielkundige, ondersoek ’n saak waarin ’n sestienjarige meisie gesterf het: volgens die polisie was dit selfmoord en volgens die oorledene se familie was dit nie.

Renata glo laasgenoemde maar sy het bewyse daarvoor nodig.

Monstersaad / Madelein Rust — Lapa; 192 p. ; sagteband. — ISBN 9780799375824

Monstersaad,
Bettie Blom,
14 Desember 2015.

2


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply