Die E-afdeling van Kookkuns.com se A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns terme is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot E is voorlopig voltooi.

E begin by “eau”, Frans vir “water”. Dit eindig met ’n Engelse gunsteling “Eve’s pudding”, snye appel met naeltjies, bedek met ’n sponskoeklaag.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans en ander tale. Daar word tans gewerk aan F.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar