Die F-afdeling van Kookkuns.com A tot Z Verklarende Woordeboek vir Kookkuns terme is voltooi.

Daar is inskrywings van A tot Z en die lys word deurlopend bygewerk. A tot F is voorlopig voltooi.

F begin by “faggot”, ’n Engelse naam vir ’n gereg van gekapte lewer wat gegeur en dan gebak word. Dit eindig met “fynstowegereg”, ’n verwysing na ’n vleisgereg wat in ’n kasserol met ’n deksel gaargemaak word.

Dit is een van die mees volledigste woordelyste van sy soort in Afrikaans. Die lys bevat ook relevante kookkuns terme uit Frans, Duits, Italiaans en ander tale. Tans word daar gewerk aan G.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar