Die vierde roman in die Thys Krige-reeks van hierdie voorste misdaadskrywer in Afrikaans.
Hierdie keer bevind Krige hom in Ciprus en dit is plasenta wat gedeelde gene dra wat om wraak en geregtigheid roep.
Plasenta / Peet Venter — LAPA, 304 p. ; sagteband. — ISBN 9780799373790
Plasenta,
Bettie Blom,
17 Mei 2015.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
