Is daar perke aan die wreedheid van mense wat glo hulle is verhewe bo die wet? “’n Sedelose vrou is soos ’n diep waterkuil. ’n Verleidster is soos ’n put waaruit jy nie kan kom nie. Eers was daar een. Toe was daar twee. Nou is daar drie.” Die stem wat laatnag met speur-adjudant Jaap …
Sleutelwoord Argiewe:Peet Venter
Lem
Lemmer Bosman, ’n gewese Spes Ops-man, vind na sy opdrag in Gaborone uit sy opdraggewers het eintlik bedoel hy moes ook sterf.
Plasenta
Die vierde roman in die Thys Krige-reeks van hierdie voorste misdaadskrywer in Afrikaans.
