Lem

Lemmer Bosman, ’n gewese Spes Ops-man, vind na sy opdrag in Gaborone uit sy opdraggewers het eintlik bedoel hy moes ook sterf.

Aan sy kant is net een vrouespeurder en een joernalis.

Lem / Peet VenterLapa; 304 p. ; sagteband. — ISBN 9780799376487

Lem,
Bettie Blom,
16 Desember 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply