Hierdie gids is deel van ‘n reeks, Eerste veldgidse, en bied ‘n fassinerende blik op die bome van die subkontinent.
Met behulp van kleurfoto’s en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurliefkenner die meer algemene bome in suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.
Nuttige sakboek-formaat en maklik leesbare teks maak hierdie boekie geskik vir die aspirant-natuurkundige.
‘n Foto van elke spesie word ingesluit.
Koop / Buy Sasol Eerste Veldgids Tot Bome Van Suider Afrika
Also available in English as Trees of southern Africa.
Skrywer: Elsa Pooley
ISBN: 9781868723157
Verwag om sowat R40 te betaal vir die boek.
