Hoekom word middeljarige mans in hulle huise tereggestel, ná hulle SKULDIG in hulle eie bloed teen die muur moes skryf?
Hoeveel name is op die moordenaar se lys? Martin Steyn volg hiermee sy misdaadroman Donker spoor op.
Skuldig / Martin Steyn — LAPA, 384 p. ; sagteband. — ISBN 9780799373608
Skuldig,
Bettie Blom,
18 Mei 2015.
