Sluitsteen

Die bekendstelling van Sluitsteen, ’n bundel reisverhale, drome en herinnerings ineengevleg met die skerp maar ook sagsinnige waarnemings en gevoelens van die skrywer en kunstenaar Thijs Nel vind plaas tydens Klein Karoo Klassique 2009.

Nel skilder in sy boek ’n helder, wisselende kleurespel van hartseer, maar ook talle intense vreugdes teen die agtergrond van skemer en duisternis. Hy sal by die bekendstelling beskikbaar wees om boeke te teken.

Klein Karoo Klassique 2009

Gratis * Neelsie * 15 Augustus * 09:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar