Willem de Klerk, ‘n politieke ontleder, voormalige redakteur van Rapport en een van die stigters van die Demokratiese Party, is op die ouderdom van 81 in Johannesburg oorlede.
De Klerk was die afgelope tyd weens verskeie infeksies en longontsteking in die hospitaal.
Willem de Klerk is die broer van oudpresident F.W. de Klerk.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
