Stryd in die Bos

Dis die hartverskeurende werklikheid en gebeure waaraan Johan Fourie in sy boek Stryd in die Bos ʼn stem gee.

Johan Fourie skryf onderhoudend en met eerlikheid en passie oor die skemer wêreld van die stropers – Sy deeglike kennis van die veld, natuur en die taktiek wat die stropers gebruik, dra daartoe by dat hy die leserʼn naelbytervaring gee oor ʼn saak wat elke Suid-Afrikaner na aan die hart behoort te lê.

Stryd in die Bos / deur Johan Fourie — Naledi — ISBN 9781920518066 : R 159.00

Lewer kommentaar

Leave a Reply