Black Tie Ensemble

Vasbeslote om die ryk tradisie van opera te bewaar het Suid Afrikaanse Diva Mimi Coertse en bekende opera direkteur, Neels Hansen, die groep, Black Tie Ensemble in Maart 1999 gestig.

Hierdie vertoning is ter ere van Diva Mimi Coertse se 80ste verjaardagvieringe.

Oude Libertas Amfiteater, Stellenbosch
15 Februarie
Prys: R 140 / R150 / R160
Tyd: 20h15
Duur: 70 min

Lewer kommentaar

Leave a Reply