Doen-dit-self met ‘n humoristiese kykie.

Haar vriendin, Marianne, maak ook haar verskyning en fokus op haar dierevriende.
Suzelle is ook nie suinig nie en deel haar skoonheidswenke. Wonderlike resepte rond die prentjie af.
Want almal kan.
SuzelleDIY: Die boek word op 15 Oktober 2015 vrygestel.
SuzelleDIY: Die boek — Human & Rousseau, 15 Oktober 2015; 288 p. ; sagteband. — ISBN 9780624067894
SuzelleDIY: Die boek,
Bettie Blom,
16 Augustus 2015.
