The Score

In The Score is Voinjama (oftewel Vee) Johnson, misdaadverslaggewer vir The City Chronicle, weereens aan die stuur.

Ná ’n dubbele moord in ’n gastehuis in Oudtshoorn plaasvind, stel Vee ondersoek in. Sy kom op die spoor van ’n hoogs intelligente maar gewelddadige Kaapstadse rekenaar-ingenieur, en ontbloot ’n misdadigerswêreld waar bedrog en afpersing gekoppel word aan swart ekonomiese bemagtiging.

’n Eg-Suid-Afrikaanse spanningsroman.

The Score volg op Golakai se debuutroman, The Lazarus Effect.

The Score / HJ Golakai — Kwela, 2 November 2015; 384 p. ; sagteband. — ISBN 9780795707261

The Score,
Bettie Blom,
22 November 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply