Tsotsi

Die verhaal deur Athol Fugard speel af in die Johannesburg township Soweto, waar oorlewing die belangrikste deel van elke dag is.  Die boek volg ses dae in die lewe van ‘n roekelose jong bendeleier wat sy eie humaniteit, waardigheid en vatbaarheid vir die liefde ontdek.

Lewer kommentaar

Leave a Reply