Verhoudings

 

Verhoudings gaan oor die belangrikste ding in die lewe – Riekert Botha beskryf dit is die “kern” van die lewe.

Dit gaan oor alle verhoudings: hoe om teenoor mense op te tree wat skade aan my berokken het, diegene wat van my verskil, hulle wat die oorsaak van gebroke verhoudings is.

Riekert sê verhoudings is moontlik want ons is gemaak na God se beeld en daarom waardevol in sy oë.

Die boek het twee dele: die eerste deel handel oor verhoudings in die algemeen en die tweede oor persoonlike verhoudings.

Riekert Botha is die aanbieder van Pleisers vir die Siel soos uitgesaai in Brekfis met Derrich op RSG.

Verhoudings
Verhoudings

17 November 2009

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply