Die skrywer Derick van der Walt se boek Willem Poprok is met ‘n silwer medalje bekroon in vanjaar se Sanlam-prys vir Jeuglektuur.
Van der Walt het in 2007 debuteer met Lien se lankstaanskoene.