Tydloos die Land!
Tydloos die Dier!
Kategorie Argiewe:Gedigte
Gedigte van Mariska Marais
Jy, het jy vergeet dat jy eens myne was.
Ek sien ´n rooi bul storm
Die ou Boereprofeet Siener van Rensburg het reeds vroeg in die 1900’s voorspel dat belangstelling in sy profesië aan die einde van die eeu ´n oplewing sal beleef en dat mense weer sy profesië sal oordink en probeer ontleed.
