The Spier Arts Summer Season open binnekort met ‘n buitelug-poësie fees en vier hiermee sy 10de kunste seisoen.
Kategorie Argiewe:Gedigte
Gedigte van Louis van Niekerk
Gedigte van Louis van Niekerk
Gedigte van Anzel Rademan
Waar sit jy daar in jou shack?
Rook jou buttons, rook jou crack,
Wat’s jou volgende plan met ons kinders en ons skole
Gaan jy ons almal addicted kry aan dagga, ecstasy en crack
Dad – Joan Hambidge
In ’n poging om die verhoudings tussen ouers en kind uit te pluis, bied hierdie bundel ’n ander sy van die digter Joan Hambidge.
Gedigte van Magda Swart
Ek stap soms
deur die gange van my hart
loer in by elke kamer
maak soms die laaie oop
en blaai deur elke leêr
Gedigte van Louinne
Sy dink baie aande so, die meisie met die naam
St Tuiglik
Suikerbos Uitgewers stel op 15 & 16 Maart die debuutbundel van Bronkhorstspruit se digter, Piet de Jager, by die Centurion Teater vry. St Tuiglik is die naam van die produksie en Ouhout is die bundel se naam.
Gedigte van Ronel O’Neill
Ag Jirre
ek trek inne huis in
en n moedeloosgeite pak vi my beet
ek hettie meebels nie
Gedigte van Dreyerpretorius
… net so hier in die suid in,
met sy mooi water en sy wit voëleiland,
sy kolganse en sy bleshoenders en sy visarende,
lê my stukkie ver wêreld in my voorwêreld.
Gedigte van Aneske Goosen
Die geur van liefde waai deur haar gemoed.
