Die vrou lê op haar rug. Die man penentreer haar en beweeg dan reghoekig met haar.
Kategorie Argiewe:Seks
Skootdans
Die man sit terwyl hy die vrou van agter penetreer. Haar voete is plat op die grond vir die posisie.
Lepellê
Die man en vrou kyk in dieselfde rigting met die vrou se rug wat na die man gedraai is. Hy penetreer haar in hierdie posisie. Beide se hande is los vir enige ander stimulasie.
Hasieoor
Soortgelyk aan Die Hondjie. Die vrou laat sak net haar bors so laag as moontlik en die man kniel agter haar. Hy kan sy een hand gebruik om haar klitoris te stimuleer. Vir ekstra stimulasie kan sy haar heupe heen en weer beweeg. Dit staan ook bekend as face down ass up.
Die waterwyser
Die vrou lê met haar rug op die bed (of die Afrikaanse woordeboek) met haar bene aan weerskante van die man, terwyl hy langs die bed staan en haar penetreer
Die kurkprop
Die vrou lê op haar rug met ‘n kussing onder haar heupe. Nadat die man haar penetreer druk hy haar bene sover moontlik in die rigting van haar bors. Die vagina klou dan styf aan die penis.
Die dekstoel
Die vrou lê op haar rug met haar bene wat op gehou word deur die man wat voor haar kniel. Sommige mense se gunsteling posisie vir ‘n vroulike orgasme.
Die sykant
Die man kniel met die vrou se een been tussen sy bene en haar ander been opgelig.
Die bloeisel
Die vrou lê op haar rug en lig haar heupe op sodat die man haar kan penetreer.
Die boom
Die man staan regop en die vrou vou haar bene om sy middel. Heelwat vrouens geniet die stimulering wanneer die man stap met haar. Persone met rugprobleme word nie aangeraai om die posisie te gebruik nie.
