Vibrator

Die woordeboek beskryf ´n dildo as ´n plaasvervanger vir ´n penis. Dildo’s is beskikbaar in ´n verskeidenheid van groottes en vorme, al wat hulle in gemeen het is dat hulle die funksie van ´n penis kan verrig. Normaalweg is dit van lateks of silikoon gemaak. Die plesierstokkies het ´n verskeidenheid gebruike. Sommige vrouens gebruik ´n …

Versteuring van seksuele begeerte

Seksuele disfunksie verwys na ´n versteuring van jou behoefte van seksuele bevrediging of jou vermoë om seksuele bevrediging te verkry. Die week kyk ons na versteurings in jou begeerte om seks te hê. Hipoaktiewe seksuele versteuring Dit is wanneer jy geen of min seksuele fantasieë of ´n begeerte vir seks het. Seksuele aversie Dit is …