Tekens van seksuele opwekking by vrouens

Die eerste teken van seksuele begeerte by ´n vrou is te sien aan haar asemhaling. Die asemhaling is vinnig en vlak. Meeste vrouens se neusvleuels sal oopsper. Sodra sy albei arms om jou sit beteken dit sy gereed om met haar geslagsdele aan joune te raak. Bewe sy beteken dit dat sy wil hê jy …

Koringkiemolie in die slaapkamer

Hier is ‘n geheim wat min mense van weet, en dit werk uitstekend om dinge in die slaapkamer op te kikker: Koringkiemolie. Die man neem 2-4 gram per dag, elke dag vir 2 weke. Hou die skommel en seks aktiwiteit aanvanklik maar laag, sodat dit lekker kan opbou, en onthou die sink vir spermproduksie en …